Taylor Dearden

Taylor Dearden
Geboortenaam Taylor Dearden Cranston
Geboorte 12 Februarie 1993 (1993-02-12)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise en regisseuse
Aktiewe jare 2010–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Taylor Dearden (gebore 12 Februarie 1993) is 'n Amerikaanse aktrise en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Heartthrob (2017) en in die televisiereekse Breaking Bad (2008) en Sweet/Vicious (2016).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne